Kleinkunst: Overview lyrics

Hillbrow Ou man sit by die straatcafes, En kyk al die mense loop heen en weer. Die boemelaars raas by die Wimpybar. En Fantana is oop tot laat in die aand, Kaalvoet kinders in die straat Wijs parkeerplekke aan... En hou dan die hand En hou dan die hand En hou dan die hand Oh, En gee, gee, gee Gee,gee, gee Jou sente, jou drome, jou klere vol gate Gee jou hart vir Hillbrow. Gee jou hart vir Hillbrow. Uit Kwartstraat hoor ek 'n meisie my roep. Daar is 'n Harrie Kriesna wat vra wat ek soek. "En ken ek van Jesus?",vra 'n man op die stoep. Tusse Hillbrow Records en Nesterol Books. En dis lank na twaalf uur. En die Hillbrow torens stuur Sy seine in die nag Sy seine in die nag Sy sein vir die junkies wat baal. Oh, En gee, gee, gee Gee,gee, gee Jou sente, jou drome, jou toekoms vol gate Gee jou hart vir Hillbrow. Ja, gee jou hart vir Hillbrow. En die ligte gaan an in die Chelsea Hotel En stemme en musiek klink in elke woonstel Ons sit in die son en drink wijn. Ons survive met 'n helse lot wijn in hierdie land. Kom ons drink op die een wat sy drome oorleef Op die een wat kry wat hy vra. Ja, En gee, gee, gee Gee,gee, gee Jou sente, jou drome, jou toekoms vol gate Gee jou hart vir Hillbrow. Ja, gee jou hart vir Hillbrow. (Johannes Kerkorrel)